Drag — wat blom wanneer
Neem 'n foto van 'n plant wat blom. Die app hou die datum, die plek en hoeveel jy sien.
Wat blom nou
Laaste waarnemings
Neem 'n foto van die blom
Naby. Die foon soek intussen self die ligging.
Watter plant is dit?
Weet jy nie, gaan gerus sonder 'n naam verder. Die datum, die plek en die telling werk sonder 'n naam.
Die databasis sê iets anders
Hoeveel sien jy?
Pas twee trappe, kies die groter een.
Hoe ver is die blom?
Klaar — kyk net gou
Die ligging en die datum is reeds vasgevang.
Soek die ligging…
Wat blom in watter maand
Die jaar loop van Julie tot Junie — die byejaar, nie die kalenderjaar nie.
Plantlys
Die name wat ons self opgebou het. Elke naam is 'n mens se antwoord, nooit 'n masjien s'n nie.